Ontmoet
Heléne van Niekerk
Prokureur & Aktevervaardiger (BCom – Universiteit van Pretoria & LLB – UNISA)
Tot 2006
Heléne van Niekerk is gebore en getoë in Gauteng en het haar skoolloopbaan by Leeuwenhof Akademie in Johannesburg voltooi in 2006.
2013 - 2019
2020 - 2022
Sy is daarna in 2022 as Aktevervaardiger toegelaat. Haar ervaring strek oor verskeie regsvelde, insluitend litigasie, familiereg, bestorwe boedels, trusts, kontrakte en oordragte.
Vanaf 2023
In Januarie 2023 het Mev. van Niekerk na Mokopane verhuis en by Borman, Snyman & Barnard Ing. as prokureur aangesluit. Haar primêre fokus sluit in bestorwe boedels, boedelbeplanning, trusts en oordragte.
Buite haar regsloopbaan het Mev. van Niekerk ‘n liefde vir kuns en musiek en geniet sy aktiwiteite wat haar kreatiwiteit toelaat om tot uiting te kom. Sy is ook passievol oor jeugontwikkeling en doen graag vrywillige werk in kinder- en jeugbedieninge.
“Te dikwels onderskat ons die krag van ’n aanraking, ’n glimlag, ’n vriendelike woord, ’n luisterende oor, ’n eerlike kompliment, of die kleinste daad van omgee, wat almal die potensiaal het om ’n lewe te verander.”